African Queen Cosmetics se raadsaal-vergadering is nie die enigste situasie wat in 'n spanningsvolle knal eindig nie. De Wet en Davids is warm op die spoor van die Wit Brigade. Gerhard, Rudi en Hannes reis na Ovamboland, en Maria maak 'n hartseer ontdekking.